’n Suidelike
noordkaper glim
sowat 400 m van
Glencairn se
strand in die
lentesonnetjie.
Die walvis het
in die oggend ’n
ruk lank in die
son gelê en toe
’n paar keer uit
die water
gespring voordat
hy weer gaan lê
het.









